
Kwarteindrondte: Steval Pumas vs Xerox Golden Lions – 29 June 2017
Die Steval Pumas het hul plek in die kwarteindstryd teen die Xerox Golden Lions in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks bevestig, en die vind plaas op Saterdag, te Emirates Airline Park.Die Mpumalanga span het die afgelope naweek met die Hino Valke afgereken, 47-33, ten einde hul onoorwonne tuis-rekord te behou, maar die Xerox Lions is nou […]