Tel: +27 (0)13 612 0534 | Email: marketing@pumas.co.za

Let the games begin: Steval Pumas vs Xerox Golden Lions

Prop, Pieter Scholtz makes his first appearance in the Steval Pumas jersey against the Xerox Golden Lions on Sunday 23rd July 2017
Photor: Andre Meintjes

Scrum half, Stefan Ungerer makes his first appearance in the Steval Pumas jersey against the Xerox Golden Lions on Sunday 23rd July 2017
Photo: Andre Meintjes

Steval Pumas’ coach Brent Janse van Rensburg has said that the Currie Cup Premier Division will present exciting new opportunities for his side, ahead of their first match of the competition against the Xerox Golden Lions this Sunday.
In the SuperSport Rugby Challenge, the Steval Pumas’ only played two out of nine games on their home turf of Mbombela Stadium, the venue for this weekend’s massive clash. The Currie Cup will see the Steval Pumas playing half of their group games at the stadium.
Janse van Rensburg said that his team has learnt lessons from their performances against the Xerox Golden Lions in the SuperSport Challenge. The Steval Pumas came out on the losing side of two hotly-contested matches in the group stage before going down 35-25 to the Xerox Golden Lions in the quarter-finals.
“We came up short against the Lions a few times, but we did more than enough to show that we could have got winning results. We have systems in place to contain them. Lessons were definitely learned and this week poses a big opportunity for us,” said Janse van Rensburg.
In team news, much excitement awaits as young prop Pieter Scholtz makes his Pumas debut in the number 3 jersey. Scrumhalf Stefan Ungerer has been included on the bench after signing from the Eastern Province Kings.
“It’s great for us to have some new guys in the squad and it always injects new energy. There is some healthy competition for places which always challenges everyone to be the very best they can be. From a tactical standpoint, it gives us new options to pick players,” said Janse van Rensburg.
The coach explained that the Steval Pumas have been working on multiple options to effectively counter the Xerox Golden Lions fast style of play.
“We’ve worked through all of these options and the players have been put through their paces. We just have to execute our systems really well and every player has to ensure his individual prep this week is executed on the field. If we can do that, I think we’re in with a good chance,” Janse van Rensburg said.
The match against the Xerox Golden Lions kicks off at 14:30 at the Mbombela Stadium. Tickets cost R40 for adults and R10 for kids. Tickets can be purchased at the ticket office at Mbombela Stadium and at Computicket.
En die katgeveg kom weer: Steval Pumas teen Xerox Goue Leeus

In die opbou na die eerste wedstryd van die nuwe seisoen, tuis teen die Xerox Goue Leeus, het Brent Janse van Rensburg, die afrigter van die Steval Pumas gesê die Curriebeker-premierliga bied opwindende nuwe geleenthede vir die span.

Tydens die SuperSport-reeks het die Steval Pumas slegs twee van hul wedstryde op hul tuisveld, die Mbombela-stadion gespeel. Sondag se wedstryd teen die Xerox Goue Leeus sal in “Blokhuis Mbombela” plaasvind, en so sal helfte van die groep wedstryde tydens die toernooi.

Janse van Rensburg het gesê dat die span waardevolle lesse kon leer tydens die twee naelbyt wedstryde teen die Xerox Goue Leeus in die SuperSport-reeks voordat hulle met 25-35 uitgeskakel is in die kwarteindstryd.
“Ons het ‘n paar keer die spit afgebyt teen die Leeus, maar ons het ook meer as genoeg gedoen om te wys dat ons kon wen. Ons het die sisteme in plek om hulle hok te slaan. Ons het ons lesse geleer en Sondag se wedstryd bied ons ‘n wonderlike geleentheid om dit ten toon te stel,” het Janse van Rensburg gesê.

In ander nuus is die opwindede Puma-debuut van Pieter Scholtz in die nommer 3 trui. Skrumskakel Stefan Ungerer, wat pas van die Oostelike Provinsie Kings na die Steval Pumas geskuif het, begin op die plaasvervangersbank.

“Dit is wonderlik om nuwe spelers in die groep welkom te heet. Hulle bring altyd nuwe energie en dit skep gesonde kompetisie onder die spelers om plek in die span te kry, en daag al die spelers uit om op hul absoluut beste te gee. Vanuit n taktiese oogpunt bied dit ook aan ons nuwe geleenthede om spelers te kies,” het Janse van Rensburg gesê.

Die afrigter het ook gesê die span het hierdie week ekstra hard gewerk aan verskeie maniere om die Xerox Goue Leeus se vinnige spel-styl te ontwrig.

“Ons het al hierdie opsies op die oefenveld ondersoek en die spelers weet wat van hulle verwag word. Ons moet nou net die spelpatrone effektief uitvoer en elke speler moet sy kant op die veld bring. As ons dit kan bewerkstellig, is ons in met n goeie kans,“ het Janse van Rensburg afgesluit.

Die wedstryd teen die Xerox Goue Leeus skop af om 14h30 by die Mbombela-stadion. Kaartjie pryse beloop R40 vir volwassenes, en R10 vir skoliere. Kaartjies is verkrygbaar by die Mbombela stadion kaartjie kantoor of by Computicket.
Team as follows:

15 Full back SMITH GERRIT
14 Right wing PRETORIUS JEROME
13 Outside centre SKORBINSKI HENNIE
12 Inside centre NELL RYAN
11 Left wing ISBELL RUWELLYN
10 Fly half VAN STADEN JUSTIN
9 Scrum half UNGERER STEFAN
8 Number eight GREEFF CAREL
7 Right flanker VAN DER WALT NARDUS
6 Left flanker KLEINHANS FRANCOIS
5 Right lock KLOPPERS HUGO
4 Left lock JORDAAN JEREMY
3 Tight head prop SCHOLTZ PIETER
2 Hooker PRETORIUS MARK
1 Loose head prop MONA KWEZI

16 Hooker HERNE FRANK
17 Prop TERBLANCHE DJ
18 Lock COETZEE MARNE
19 Lock STANDER JANNIE
20 Loose Forward GROENEWALD LAMBERT
21 Utility Back VAN ROOYEN REYNIER
22 Utility Back EBERSOHN SIAS

Back