Tel: +27 (0)13 612 0534 | Email: marketing@pumas.co.za

Container library and books donated to Mataffin orphans for Mandela Day

Group photo of some of the kids from the Mataffin Community Centre, the generous sponsors and some of the Pumas players standing outside the container library that was donated on the 19th July 2017

The impoverished community of Mataffin was filled with laughter and excitement as a container library was donated to orphans living in the Mataffin Woodhouse Community Care Centre on Mandela Day.
This year for the first time, two children from the community have advanced to grade 12. Previously, they would drop out in grade 10. By joining forces, the Steval Pumas, the Mpumalanga Show and Milviforce Puma N4 hope that even more children will have the tools to advance to grade 12. Hence the initiative to collect educational books for the orphans was started.
Centre manager of Mataffin Woodhouse, Amos Ngwamba was thrilled upon receiving the library donation.
“Since 2012 we have been trying our level best to help these orphans as we want them to be educated and to grow. Here, at the centre, the children complete grade R but then have to go to other schools. We believe that if we can encourage them to read and learn, we will change the future of the community and see our children go to university,” said Ngwamba as he works along his wife, Jeanette who is the founder of the centre.
The container library was donated by Karenza Ring of the Mpumalanga Show who said reading is the most important thing for a child.
“We believe that one must always give back and by teaching a child how to read, it will open many doors for them. Reading instils a sense of curiosity which is very valuable for a child’s future,” said Ring.
The orphanage is home to more than 169 children between the ages of 2 and 19 years of age.
Tshepiso Phosa, owner of Milviforce Puma N4 Nelspruit said it is wonderful to see how the community has joined hands to support the initiative.
“My father, Dr Mathews Phosa taught me that education is key. He came from a disadvantaged home but his father installed in him the importance of having an education, and it’s my wish to take that value and pass it on to other children. It is important for us as individuals to make the difference we want to see. Education is the definition of real wealth. No one can take it away from you” says Phosa.
Pieter Burger, CEO of Mpumalanga Rugby thanked all the sponsors who generously donated towards the container library. These include Buco, PG Bison, Remington Steel, Container World, Van Wettens, Total Signs and Orbic Architects.
“Education is so important to our youth, and we truly hope that this initiative is a small step towards changing the lives of the children the centre serves so selflessly,” said Burger.
If you would like to donate any children’s or educational books, you can do so by dropping them off at the Milviforce Puma N4 Nelspruit garage.

Mataffin weeskinders ontvang biblioteek-donasie vir Mandela-dag

Die verarmde Mataffin gemeenskap was oorweldig toe ‘n biblioteek geskenk is aan die weeskinders van die Mataffin Woodhouse gemeenskaps sorg sentrum op Mandela-dag.
Vanjaar, vir die eerste keer, is twee kinders van die gemeenskap in graad 12 waar meeste reeds skool sou verlaat het in graad 10. Gesamentlik het die Steval Pumas, die Mpumalanga Skou en Milviforce Puma N4 ‘n inisiatief begin om boeke in te samel vir die kinders, met die hoop dat meer toekomstiglik tot in graad 12 sal vorder.
Amos Ngwamba, die Mataffin Woodhouse sentrumbestuurder was baie in sy noppies toe die biblioteek afgelewer word.
“Sedert 2012 probeer ons desperaat om die weeskinders te help om hulle opvoedding te bevorder. Hier by die sentrum maak die kinders graad R klaar, en beweeg dan na ander skole in die opvangs gebied. Ons glo vas dat as ons hul van ‘n jong ouderdom af moet leer om te lees en skryf, dit kan die toekoms van ons gemeenskap verander, en ons kinders kan selfs universitiet toe gaan,” het Ngwamba gesê. Mnr Ngwamba werk saam met sy vrou Jeanette, wat dan ook die stigter van die sentrum is.
Die biblioteek wat bestaan uit ‘n industriële houer, is geskenk deur Karenza Ring van die Mpumalanga Skou, wie tydens die oorhandiging gesê het dat dit van uiterse belang is dat ‘n kind kan lees.
“Ons glo dat ons moet teruggee, en deur ‘n kind te leer om te lees sal baie deure vir hul oopmaak. Om te lees maak kinders nuuskierig en is van uiterse belang vir hul toekoms,” het Ring gesê.
Die weeshuis sien om na meer as 169 kinders tussen die ouderdomme van 2 – 19 jaar.
Tshepiso Phosa, eienaar van Milviforce Puma N4 Nelspruit het gesê dit is wonderlik om te sien hoe die gemeenskap saamgetrek het om die inisiatief te ondersteun.
“My pa, Dr. Mathews Phosa het my geleer dat opvoeding uiters belangrik is. Hy het uit ‘n minderbevoorregde huishouding gekom en sy pa het hom geleer hoe belangrik goeie opvoeding is. Dit is my wens om hierdie boodskap oor te dra na ander kinders. Dit is belangrik vir ons as individue om die verandering aan te bring wat ons wil sien,” het Phosa gesê.
Pieter Burger, hoof van Mpumalanga Rugby het die borge bedank vir hul waardevolle bydraes. Die borge sluit in Buco, PG Bison, Remington Steel, Container World, Van Wettens, Total Signs en Orbic Architects.
“Opvoeding is so belangrik vir ons jeug en ons hoop regtig dat hierdie inisiatief die nodige verandering teweë sal bring in die kinders se lewens wat daarvan gebruik gaan maak” het Burger gesê.
Indien u ‘n bydrae wil maak, kan jy so doen deur boeke af te laai by die Milviforce Puma N4 Nelspruit garage.

Back