Tel: +27 (0)13 612 0534 | Email: marketing@pumas.co.za

Steval Pumas are determined to defend their position at the top - 31 May 2017

Sias Ebersohn will get time in the starting jersey for this weekend’s clash against the Xerox Golden Lions this Friday at Emirates Airline Park.
Photo: Johan Nothling

The Steval Pumas are determined to defend their position at the top of the North Conference log, when they face the Xerox Golden Lions in what promises to be a fiery SuperSport Rugby Challenge clash at Emirates Airline Park this Friday. 

Over the weekend, the Mpumalanga side showed their class by beating the Vodacom Blue Bulls 35-29 at Mbombela Stadium, catapulting them into top spot in their conference with three wins and a draw from five matches. Their only loss of the competition came at the hands of the Xerox Golden Lions, a result which the team is looking to reverse. 

Coach Brent Janse van Rensburg said that preparation time is less than a week due to the Friday kick-off, but the side fortunately doesn't have any serious injuries to contend with. There are however several changes, with flyhalf Sias Ebersohn coming into the side for Kobus Marais, and Jannie Stander getting a start at lock. 

"Kobus Marais had a really good game against the Bulls but we need to give Sias some game time in the starting jersey, which we've been wanting to do for a while. Jannie Stander gets an opportunity after some good contributions off the bench and we would like to see what he does with the opportunity to start," said Janse van Rensburg.

Stephan Greeff and De-Jay Terblanche will take their spots on the bench.

"As always, we expect a high tempo from the Lions so we've made the changes to match that style of play. Right from the kick-off, we need to be prepared for them to try and play us off our feet. We need to come out of the blocks quickly and ensure that we bring the required intensity and work rate to this match," Janse van Rensburg said.  

The match against the Xerox Golden kicks off at 14:00. Be sure not to miss this exciting game.

Steval Pumas gereed om top posisie te verdedig

Die Steval Pumas is vasbeslote om hul posisie bo-aan die Noord-konferensie-logboek te verdedig wanneer hulle die Xerox Golden Lions in ’n vurige SuperSport Rugby uitdagingsbotsing in die gesig staar op Emirates Airline Park komende Vrydag.

Die Mpumalanga-span het die afgelope naweek hul klas getoon deur die Vodacom Blou Bulle 35-29 in die Mbombela-stadion te verslaan. Hulle het heel bo in hul konferensie geëndig met drie oorwinnings en een gelykopspel van vyf wedstryde. Hul enigste verlies van die kompetisie het in die hande gekom van die Xerox Golden Lions, ’n resultaat wat die span graag sal wil omswaai.

Afrigter Brent Janse van Rensburg het gesê voorbereidings word vandeesweek effens gedruk weens die Vrydag-afskop, maar die span het gelukkig geen ernstige beserings wat hulle moet hanteer nie. Daar is egter verskeie veranderinge, met die losskakel Sias Ebersohn in die span vir Kobus Marais, en Jannie Stander begin op slot.

"Kobus Marais het ’n baie goeie wedstryd teen die Bulls gehad, maar ons moet Sias speeltyd gun in die beginspan, iets wat ons al ’n rukkie wil doen. Jannie Stander kry ‘n geleentheid na goeie bydraes op die veld en ons wil graag sien wat hy verrig/doen met die geleentheid om in die beginspan te wees,” het Janse van Rensburg gesê.

Stephan Greeff en De-Jay Terblanche sal hul plekke op die plaasvervangerbank inneem.

"Soos altyd, verwag ons ’n hoë tempo van die Leeus, so ons het die veranderinge aangepas om by die styl van die spel te pas. Ons moet van die afskop af voorbereid wees vir hulle om ons van ons voete af te speel. Ons moet regtig vinnig uit die blokke kom en verseker dat ons met dieselfde hoeveelheid intensiteit en werkverrigting wat die Leeus bring, reageer," het Janse van Rensburg gesê.

Die wedstryd teen die Xerox Golden Lions skop om 14:00 af. Maak seker dat jy nie hierdie opwindende spel misloop nie.

 

 

Team as follows:

 

15

Full back

WILLIAMS

DEVON

14

Right wing

ISBELL

RUWELLYN

13

Outside centre

SKORBINSKI

HENNIE

12

Inside centre

NELL

RYAN

11

Left wing

LEWIS

JEAN-PAUL

10

Fly half

EBERSOHN

SIAS

9

Scrum half

VAN ROOYEN

REYNIER

8

Number eight

GREEFF

CAREL

7

Right flanker

VAN DER WALT

NARDUS

6

Left flanker

SHABANGU

BRIAN

5

Right lock

KLOPPERS

HUGO

4

Left lock

STANDER

JANNIE

3

Tight head prop

COETZEE

MARNE

2

Hooker

JANSE VAN RENSBURG

MARKO

1

Loose head prop

MONA

KWEZI

 

16

Hooker

HERNE

FRANK

17

Prop

TERBLANCHE

DE-JAY

18

Lock

GREEFF

STEPHAN

19

Utility Forward

ENGELBRECHT

WILLEM

20

Scrum half

TEMPERMAN

EMILE

21

Utility back

MARAIS

COBUS

22

Utility back

PRETORIUS

JEROME

Back