#
10,15
Name
Justin van Staden
Nationality
rsa South Africa
Position
Full-back, Fly-half
Height
179cm
Weight
88kg
Current Team
Steval Pumas
Birthday
June 3, 1990
  • Volle Name: Justin
  • Van: Van Staden
  • Geboortedatum: 3 Junie 1990
  • Geboortedorp: Tzaneen
  • Skool gematrikuleer: Merensky
  • Universiteit: Tukkies; NMMU
  • Studie rigting: Menslike Bewegingskunde
  • Lengte: 179cm
  • Gewig: 88kg
  • Spanne gespeel: Blou Bulle, Kings, SWD, SA Universeite, Tukkies, NMMU
  • Posisie: Losskakel en heelagter
  • Laaste Unie voor gespeel: SWD
  • Puma debuut: 2014 Vodacombeker
  • Waarna streef jy (5jr plan): Om ‘n goeie Curri beker seisoen te hê, ‘n Super Rugby geleentheid te kry en Bok te word.
  • As jou ma jou moet beskryf , wat sal sy sê: Dat ek ‘n talentvolle persoon is en ‘n aanhouer wat eers sal ophou wanneer ek gekry het wat ek wil hê.
  • Op ‘n emosionele afdag, wat doen jy om jouself op te beur: Luister musiek en speel gereeld gholf
  • Wie inspireer jou: Verseker Sonny – Bill Williams
  • As jy jou laaste maaltyd moet kies, wat sal dit wees: “Fillet Steak” en skyfies
  • Stokperdjies: Gholf, jag en visvang
  • Wat is die een waarvoor jy nie kan nee sê nie: Gholf

Back
TOP