#
6
Name
Francois Kleinhans
Nationality
rsa South Africa
Position
Number Eight, Flanker
Height
185cm
Weight
105kg
Current Team
Steval Pumas
Past Teams
Sharks
Birthday
January 7, 1991
  • Full Names/Volle Name: Francois
  • Surname/Van: Kleinhan
  • Date of Birth/Geboortedatum: 1991/01/07
  • Town of Birth/Geboortedorp: Durban
  • School Matriculated/Skool gematrikuleer: Glenwood High School
  • Height/Legte: 185cm
  • Weight/Gewig: 105kg
  • Former teams/Spanne gespeel: Sharks
  • Position/Posisie: Loose forward
  • Last union played for/ Laaste Unie voor gespeel: Sharks
  • What are your 5yr goals/ Waarna streef jy (5jr plan) : Om gereeld rugby te speel, Te kwalifiseer as 'n makelaar en kliënte basis op te bou vir na rugby. Om beter besluite te maak in alle daagse omstandighede.
  • If your mother were to describe you, what would she say/ As jou ma jou moet beskryf , wat sal sy sê: Baie hardwerkende, loyaal. Passie vol vir die wat hy lief het. Hou daarvan om so nou en dan 'n grap te maak.
  • When you down, what gets you to your happy place/ Op ‘n emosionele afdag, wat doen jy om jouself op te beur: Bel my broer of praat met iemand. As nie kan nie luister musiek.
  • Who inspires you/ Wie inspireer jou: Frankie Herne
  • If you were to have your last meal, what would it be/ As jy jou laaste maaltyd moet kies, wat sal dit wees: Ouma se malfa pudding en a lekker rare steak.
  • Hobbies/ Stokperdjies: Golf, visvang en jag.
  • What’s the one thing you can’t say no to /Wat is die een waarvoor jy nie kan nee sê nie: Want a chocolate?
Back
TOP