#
3
Name
De-Jay Terblanche
Nationality
rsa South Africa
Position
Prop
Height
186cm
Weight
121kg
Current Team
Steval Pumas
Birthday
June 25, 1985
  • Volle Name: De-Jay
  • Van: Terblanché
  • Geboortedatum: 25 Junie 1985
  • Geboortedorp: Knysna
  • Skool gematrikuleer: Knysna Hoërskool
  • Lengte: 186m
  • Gewig: 121kg
  • Spanne gespeel: Boland, SWD Arende en Dungannon (Ierland)
  • Posisie: Stut
  • Laaste Unie voor gespeel: Dungannon (Ierland)
  • Puma debuut: 2008
  • Waarna streef jy (5jr plan): SuperRugby te speel en ‘n oorseese kontrak te kry
  • Op ‘n emosionele afdag, wat doen jy om jouself op te beur:Spandeer tyd saam my vriende of gaan vir ‘n lang rit op my motofiets.
  • Wie inspireer jou: Alle ander rugby spelers
  • As jy jou laaste maaltyd moet kies, wat sal dit wees: Rump Steak met spinasie
  • Stokperdjies: 4×4, kamp, jag, duik en snorkel
  • Wat is die een waarvoor jy nie kan nee sê nie: Enige iets buite my gemaksone.

Back
TOP