Suidoos-Transvaal behaal roemrykste sege in hul geskiedenis

Die datum, 4 Junie 1983, sal waarskynlik altyd aangeteken word as die grootste in die Puma Rugbyunie se geskiedenis. Dit is die dag toe Suidoos-Transvaal  hul roemrykste sege in hul geskiedenis behaal het.Dit was die dag toe die span van Richard Cooke die magtige Westelike Provinsie met agt Springbokke in hul agttal, en die...