Pumas against Blue Bulls
 

The Pumas have made two changes in the front-row and one at fullback for their SuperSport Challenge fixture against the Blue Bulls at Loftus Versfeld on Saturday.

This fixture is a curtain-raiser to the Super Rugby match between the Bulls and the Brumbies.

Veteran loosehead De-Jay Terblanche returns in the number one jersey while Devon Williams starts in the number 15 jersey.

There is also a change at tighthead where Louis Albertse will anchor the scrum.

The Pumas are one of only three unbeaten teams in the competition and the game at Loftus could be their biggest challenge of the campaign.

This competition also gives them time to prepare for the Currie Cup Premier Division later this year and to rotate most of their players.

iCOLLEGE Pumas versus Blue Bulls: Devon Williams; JP Lewis, Trompie Pretorius, Hennie Skorbinski ©, Ruwellyn Isbel; Christopher Smith, Stefan Ungerer; Willie Engelbrecht, Nardus van der Walt, Jeandré Rudolph, Cameron Lindsay, Stefan Willemse, Louis Albertse, Marco Janse van Rensburg, De-Jay Terblanche. Reserves: Frankie Herne, Andrew Beerwinkel, Hugo Kloppers, Francois Kleinhans, Reynier van Rooyen, Justin van Staden, Henko Marais.

Die Pumas het twee veranderinge aan hul voorry en een op heelagter gemaak vir hul SuperSport-kragmeting Saterdag op Loftus Versfeld teen die Blou Bulle.

Dié wedstryd is die hoof-voorwedstryd vir die SuperRugby-kragmeting tussen die Bulls en die Brumbies.

Die veteraan-loskopstut De-Jay Terblanche begin weer in die nommer-een-trui met Devon Williams in die nommer 15-trui.

Daar is ook ‘n verandering op vaskop waar Louis Albertse weer die skrum sal anker.

Die Pumas is een van net drie onoorwonne spanne in die kompetisie en die wedstryd op Loftus kan hul grootste uitdaging in hul veldtog wees.

Die kompetisie gee aan die Pumas 'n geleentheid om hulle vir die Curriebeker se Premierliga voor te berei en van hul spelers te roteer.

Back
TOP