Pumas Currie Cup run comes to an end - 13 October 2017

Selom Gavor scored his first try for the Pumas in the 69th minute
Photo: Johan Nothling

The Boogey Man, Warrick Gelant, was instrumental in the Blue Bulls turning the tides on the Pumas at Loftus Versfeld on Friday night with the Bulls scoring eight tries to four in their 52-32 victory.
Gelant scored only one of the tries but he stepped and weaver his way past numerous defenders to keep the Pumas defense guessing.
He had a perfect partner in late replacement Travis Ismaiel who showed just how a dangerous runner he is.
The Pumas, outgunned by the Bulls three-quarters, never raised the white flag and tried right to the end.
They had the upper hand in the scrums for most of the game and their forwards never took a step back.
Gelant made a strong challenge for Springbok colours once again and is the top try-scorer in the Currie Cup.
Captain Burger Odendaal again impressed in midfield with Johnny Kotzé the only back not to trouble the scorers.
Jannie Stander, Willie Engelbrecht, Selom Gavor and Frankie Herne earned the Pumas a bonus point for four tries.
Scorers:
Pumas: Tries: Jannie Stander, Willie Engelbrecht, Selom Gavor and Frankie Herne. Conversions: Kobus Marais (3). Penalties: Marais (2).

Die Boogey Man, Warrick Gelant, was Saterdagaand op Loftus Versfeld instrumenteel toe die Blou Bulle agt drieë teenoor die Steval Pumas se vier gedruk het vir ‘n oorwinning van 52-32.
Gelant het net een van sy span se agt drieë gedruk en het die Puma-verdedigers gereeld met sy voetwerk in die lug laat gryp.
Hy het die perfekte vennoot in die vleuel Travis Ismaiel gehad wat getoon het watter gevaarlike aanvaller hy is.
Hoewel die Pumas agter deur die Bulle se driekwarte oorheers is, het hulle nooit die wit vlag gehys nie en enduit bly veg.
Hulle het die skrums vir lank oorheers en hul voorspelers het op gelyke voet meegeding.
Gelant het weer ‘n kleim afgesteek vir insluiting in die Springbokspan en is die voorste driedrukker in die Curriebeker.
Die Bulle se kaptein Burger Odendaal het weer in die middelveld beïndruk en Johnny Kotzé was die enigste agterspeler wie nie punte aangeteken het nie.
Jannie Stander, Willie Engelbrecht, Selom Gavor en Frankie Herne se drieë het die Pumas nog ‘n bonuspunt besorg.

Back
TOP