Pumas forfeit a possible semi-final spot - 7 October 2017

Willie Engelbrecht score 2 tries for the Pumas in the 1st half.
Photo: Andre & Erna Meintjes

The Steval Pumas squandered a healthy 28-10 lead in the last fixture in the Mbombela stadium on Saturday to forfeit a possible semi-final spot in this season’s Currie Cup competition.
The Tafel Lager Griquas narrowly won the match 38-35 to end the Pumas’ Cup dream and lifted themselves off the foot of the congested Currie Cup log.
It was the proverbial match of two halves with the Pumas controlling the first stanza during which they scored a bonus point try with number eight Willie Engelbrecht particularly impressive.
The shoe was on the Peacock Blues’ foot in the second half with their impressive centre Tertius Kruger leading the fightback with a brace of tries of his own.
Kruger also started the Griquas fightback in the second half followed by an intercept try to the flying Kyle Steyn which signaled the beginning of the end for the home side.
It didn’t help matters for the Mpumalanga team that their advantage in the scrums was taken away with uncontested scrums.
It was Griquas’ turn to score four tries in the second forty which included Kruger’s final nail in the Pumas coffin.
Scorers:
Pumas: Tries: Willie Engelbrecht (2), Hennie Skorbinski, Marko Janse van Rensburg, Frankie Herne. Conversions: Kobus Marais (5).
Griquas: Tries: Tertius Kruger (2), Wendal Wehr, Kyle Steyn, Ederies Arendse. Conversions: George Whitehead (4), André Swarts. Penalty: Whitehead.

Die Steval Pumas het ‘n gemaklike voorsprong van 28-10 in hul laaste wedstryd in die Mbombela-stadion Saterdag weggegooi en so ‘n moontlike plek in die halfeindronde van vanjaar se Curriebekerreeks opgeoffer.

Die Tafel Lager Griekwas het die wedstryd naelskraap 38-35 gewen om die Pumas se Curriebekerdroom te beeindig.
Dit was die spreekwoordelike wedstryd van twee helftes met die Pumas wat die eerste stanza beheer het waartydens hulle ‘n bonuspunt-drie gedruk. In die tyd was die agtsteman Willie Engelbrecht veral indrukwekkend.
Die skoen was egter in die tweede helfte aan die ander voet en die Poubloues se blink senter Tertius Kruger het die terugvegpoging aangevoor met twee drieë van sy eie.
Dit was ‘n onderskepdrie deur Kyle Steyn vir Griekwas wat die begin van die einde vir die tuisspan ingelui het.
Dit het nie die Mpumalanga-span gehelp dat hul voordeel in die skrums deur onbetwiste skrums weggeneem is nie.
Dit was Griekwas se beurt om vier drieë in die tweede helfte te druk wat ook Kruger se finale spyker in die Puma-kis ingesluit het.

Back
TOP