Tel: +27 (0)13 612 0534 | Email: cassandra@pumas.co.za

Pumas come within a whisker of a win - 2 September 2017

Lambert Groenewald scores to tries in the clash against the Lions at Emirates Airline Park.
Photo: Johan Nothling

The Steval Pumas came within a whisker of beating the Lions for a third time at Emirates Airline Park this century when they went down by a single point, 29-28.
This Pumas team have arrived and they nearly walked in the shoes of the teams of 2004 and 2010, the only Pumas team to be victorious in a Currie Cup game in Johannesburg.
It was a proverbial tit-for-tat game with the teams taking turns to score and the Lions could never rest on their laurels.
Springbok Ryan Kankowski opened the scoring for the Lions but the Pumas immediately hit back and at one stage led 14-10 but the Lions controlled the scoring in the rest of the first half, leading 22-14 at the break.
The Pumas soon scored after the break which was the start of the see-saw battle. The score changed to 22-21, 29-21 and finally 29-28.
The introduction of Chris Cloete at half-time made a huge difference and the Lions forwards couldn’t compete at the break-down.
Scrumhalf Stefan Ungerer, who scored one try after a quick tap, kept the Lions defence honest and his tactical kicking was pin-point.
This Pumas team have arrived, and show us that they can compete with the best.

Die Steval Pumas het Saterdag op Emirates Airlinepark byna hul derde oorwinning in die Curriebekerreeks oor die Leeus behaal en net met ‘n enkele punt, 29-28 verloor.
Dié Pumas-span het hulself nou op die vlak aangekondig en byna soos hul voorgangers van 2004 en 2010 geseëvier.
Dit was ‘n spreekwoordelike wedstryd waarin die spanne beurte gemaak het om voor te loop en die Leeus kon nooit gerus raak nie.
Die Springbok Ryan Kankowski het eerste punte aangeteken maar die Pumas het dadelik teruggeslaan en was in ‘n stadium 14-10 voor maar die Leeus het die res van die eerste helfte beheer om met rustyd 22-14 voor te loop.
Die Pumas het kort na die hervatting van die spel punte aangeteken waarna die spanne beurte gemaak het om punte aan te teken. Die tellings van 22-21, na 29-21 en 29-28 verander.
Die flank Chris Cloete het ‘n reuse verskil na rustyd gemaak en die Leeus kon daarna nie weer op die grond meeding nie.
Die skrumskakel Stefan Ungerer, wie ‘n drie na ‘n vinnige tikskoppe gedruk het, het byna nog een gedruk en sy taktiese skopwerk was op ‘n tiekie.
Scorers:
Lions: Tries: Madosh Tambwe, Rohan Janse van Rensburg, Marco Janse van Vuren, Ryan Kankowski, Ruan Dreyer. Conversions: Ashlon Davids (2).
Pumas: Tries: Lambert Groenewald (2), Ruwellyn Isbel, Stefan Ungerer. Kobus Marais (4).

Back