Tel: +27 (0)13 612 0534 | Email: cassandra@pumas.co.za

Pumas maul Bulls - 25 August 2017

Mark Pretorius scores a hat trick for the Pumas in the match against the Bulls on 25th August 2017
Photo: Andre & Erna Meintjes

The Pumas literally and figuratively mauled the Blue Bulls to a record 51-15 victory at Nelspruit’s Mbombela Stadium on Friday night to announce themselves as a Currie Cup contender.
The Pumas scored their biggest victory over the Bulls ever with the forwards chipping in with six of their eight tries, with the maul playing a pivotal role in their demolishing of the Bulls pack.
Hooker Mark Pretorius scored a hat-trick and together with flanker Thembelani Bholi was massive in the Pumas pack. Apart from Pretorius’ hat-trick –all three set up by their mauling – Bholi, Kwezi Mona – his fourth of the season – and reserve hooker Frankie Herne – also via a maul - scored tries.
The Pumas took up the fourth position on the Currie Cup log and can’t be overtaken this weekend and seem to gather momentum.
The foundation might have been laid by the pack but the backs also played a part in the destruction of the Bulls.
Captain Hennie Skorbinski is playing some of the best rugby of his career and Gerrit Smith is a constant threat.
Warrick Gelant was the proverbial one-man band on the Bulls side and was a constant threat but didn’t get much support from his team-mates.

 

Frank Herne scores a try in the 76 min for the Pumas in the match against the Bulls on 25th August 2017
Photo: Andre & Erna Meintjes

Pumas dryf Bulle kis
Die Pumas het die Blou Bulle Vrydagaand in die Mbombelastadion in Nelspruit tot ‘n oorwinning van 51-15 gedryf om hulself as Curriebeker-aanspraakmakers aan te kondig.
Die Pumas het hul grootste oorwinning nog oor die Bulle behaal met hul voorspelers wat ses van hul agt drieë gedruk het en die Bulls-agttal vernietig het.
Die haker Mark Pretorius het ‘n driekuns aangeteken en het saam met die flank Thembelani Bholi uitgestaan. Behalwe Pretorius se driekuns – al drie produkte van hul dryfmaal – het Bholi, Kwezi Mona – sy vierde van die seisoen – en die reserwehaker Frankie Herne – ook danksy ‘n dryfmaak – drieë gedruk.
Die Pumas het opgeskuif tot die vierde plek op die Curriebeker-punteleer en kan nie die naweek verbygesteek word nie en hulle blyk nou momentum te kry.
Die grondslag mag deur die agttal gelê wees maar die agterspelers het ook ‘n rol in die vernietiging van die Bulle gespeel.
Die kaptein Hennie Skorbinski speel die beste rugby van sy loopbaan en Gerrit Smith bly ‘n bedreiging op die aanval.
Die Bulls-heelagter Warrick Gelant was ‘n eenman-bedreiging in die Bulle-span en het nie veel ondersteuning van sy spanmaats gekry nie.
Scorers:
Pumas: Tries: Mark Pretorius (3), Thembelani Bholi, Kwezi Mona, Frankie Herne, Ruwellyn Isbell, Stefan Ungerer. Conversions: Kobus Marais (3), Smith. Penalty: Marais.
Blue Bulls: Tries: Warrick Gelant, André Warner. Conversion: Joshua Stander. Penalty: Stander.

Back