Currie Cup Premier Division Round 2: Cell C Sharks vs Steval Pumas

Thembelani Bholi makes his debut appearance wearing the no.6 jersey and Chris Cloete will join the Steval Pumas 22-man squad for the first time this weekend when they play the Cell C Sharks at Growthpoint Kings Park.
Photo: Andre Meintjes

The Currie Cup Premier Division got off to a great start for the Steval Pumas this past weekend and now they are preparing to make it two wins from two against the Cell C Sharks in Durban this Saturday.
Coach Brent Janse van Rensburg has been forced into several changes for this week's match, with Ryan Nell, Francois Kleinhans and Nardus van der Walt not available for selection through injury. New on the field is Thembelani Bholi in the number 6 jersey and Chris Cloete on the bench.
"Fortunately, rugby is a full squad effort, so we are looking forward to giving other players who are hungry for game time an opportunity to show what they can do," said Janse van Rensburg, who added that he was impressed by the performance from his side during the 43-36 win against the Xerox Golden Lions. Meanwhile, the Sharks will be intent on bouncing back from a thumping 47-12 loss against the Cheetahs in their first match of the Currie Cup.
"The players have taken a lot of positive energy from the past game, but we can't get too comfortable. We need to press the reset button. The Sharks are a very good team - they are very abrasive, physical and direct," the coach said.
Janse van Rensburg added that it will be critical to contain the Sharks at set pieces.
"We will have to contain them in the set piece. The Sharks work hard in the contact areas defensively as they try to hold you up or hit you back and stir the breakdown area. Our ball carrier body height and work rate of the cleaners will be key to securing possession. Every player will need to execute their duties on the field in order to put together another good performance," he said.
Don’t miss the next instalment of the Currie Cup Premier Division this Saturday, 29 July at the Growthpoint Kings Park in Durban. The match will be televised on SuperSport 1. Kick-off is at 17h00.
Curriebeker Premierliga Tweede Rondte: Cell C Sharks vs Steval Pumas

 

Die Steval Pumas het die Curriebeker Premierliga op die voorvoet begin die afgelope naweek, en werk tans hard om Saterdag twee oorwinnings in ‘n ry te verseker teen die Cell C Sharks in Durban.

Brent Janse van Rensburg, die Steval Puma-afrigter, moet noodgedwonge veranderinge maak, met Ryan Nell, Francois Kleynhans, en Marius van der Walt wat tans beseer is. Thembelani Bholi sal as debutant in die nommer 6 trui opdraf, terwyl Chris Cloete, die ander nuweling, op die plaasvervangerbank begin.
“Rugby vereis toewyding van die hele groep, so ons sien uit daarna om aan spelers wat honger is vir wedstryd-tyd, die geleentheid te bied om te wys wat hulle kan bydra,” het Janse van Rensburg gesê. Hy het bygevoeg dat hy beïndruk was met sy span se vertoning tydens die 43-36 oorwinning oor die Xerox Golden Lions. Die Cell C Sharks sal wraak wil neem na hul 47-12 pakslae teen die Toyota Cheetahs in hul eerste Curriebeker-wedstryd.

“Die spelers het baie positiewe energie opgewek met die oorwinning in die laaste wedstryd, maar ons mag nie op ons louere rus nie. Ons moet die ‘herstel’ knoppie druk. Die Haaie is ‘n baie goeie span, hulle is fisies, en hulle is direk,” het die breier gesê.

Hy het bygevoeg dat die vaste fases van die spel krities sal wees teen die Cell C Sharks.
“Ons sal hulle in die vaste fasette moet vasvat. Die Sharks werk hard op verdediging in die kontak areas. Hulle probeer om hul opponente daar te verstrengel en dan terug te slaan deur 'n voordeel te bewerkstelling by die volgende afbreukpunt. Ons baldraers se liggaamshoogte en ons baljagters se werks verrigting sal die sleutel wees om balbesit te verseker. Elke speler moet sy kant bring en sy take op die veld uitvoer om nog 'n goeie vertoning te verseker," het hy gesê.

Moenie die volgende episode van die Curriebeker Premierliga misloop nie.
Saterdag, 29 Julie, Growthpoint Kings Park, Durban.
Beeldsending op SuperSport 1, kanaal 201. Afskop is om 17h00
Team as follows:

15 SMITH GERRIT
14 ISBELL RUWELLYN
13 PRETORIUS JEROME
12 SKORBINSKI HENNIE (CPT)
11 LEWIS JP
10 VAN STADEN JUSTIN
9 UNGERER STEFAN
8 GREEFF CAREL
7 GROENEWALD LAMBERT
6 BHOLI THEMBELANI
5 KLOPPERS HUGO
4 JORDAAN JEREMY
3 SCHOLTZ PIETER
2 JANSE VAN RENSBURG MARKO
1 MONA KWEZI

16 HERNE FRANK
17 TERBLANCHE DE-JAY
18 STANDER JANNIE
19 CLOETE CHRIS
20 VAN ROOYEN REYNIER
21 EBERSOHN SIAS
22 WILLIAMS DEVON

Back
TOP