Steval Pumas welcome exciting prop to the team

With the 2017 Currie Cup around the corner, the Steval Pumas are proud to announce the arrival of an exciting young player to the squad in time for the start of the country’s premier interprovincial tournament.
23-year-old tighthead prop Pieter Scholtz is making the move from the Golden Lions to bolster the Steval Pumas front row stocks when their Currie Cup Premier Division campaign kicks off on 23 July.
Scholtz was raised in the Northern Cape, where he started his rugby journey with a spot in the Griquas U/13 Craven Week team. He played Craven Week rugby at U/16 and U/18 level, before joining the Golden Lions Academy in 2013. He debuted for the Golden Lions Vodacom Cup team the following year, in an 18-16 victory against the Leopards in Potchefstroom.
Scholtz cemented his spot as a regular in the Golden Lions line-up, making eight appearances in 2015 and playing a starring role in the Under-21 side at the Provincial Championships. Despite being so young, Scholtz then appeared for the Lions in the 2015 Currie Cup Premier Division against his former side Griquas, helping the Lions to a 29-19 victory. He has continued to be a valuable member of the Lions squad.
Steval Pumas coach Brent Janse van Rensburg said that Scholtz is an exciting young talent to have on board.
“We warmly welcome Pieter to the Steval Pumas family. He is a young and up-and-coming prop who has shown a lot of potential during his time with the Xerox Golden Lions. We are looking forward to seeing what contribution he can make towards the Steval Pumas. We know he will add value to the team going forward,” said Janse van Rensburg.
Pieter Burger, CEO of Mpumalanga Rugby said Scholtz is a seasoned and experienced tighthead prop.
“We truly do hope will give us the stability and flexibility that we in terms of our set piece and scrums that we have been lacking throughout the season to a certain extend. We are looking forward to his positive contributions to the Steval Pumas and would like to wish him well in terms of his future here with us,” said Burger.
Be sure not to miss Scholtz and the remainder of the Steval Pumas team in action as they face the Xerox Golden Lions at Mbombela Stadium on Sunday, 23 July. Kick-off is at 14:30.

Steval Pumas verwelkom nuwe stut
Met die 2017 Currie Beker kompetisie net om die draai, is dit met trots dat die Steval Pumas aankondig dat ‘n belowende, jong speler homself sal aansluit by die span vir die toernooi. Net betyds vir die begin van Suid-Afrika se vooraanstaande inter-provinsiale toernooi.
Die 23-jarige vaskopstut, Pieter Scholtz, skuif vanaf die Xerox Goue Leeus na die Steval Pumas, om die span se skrum-personeel aan te vul voor die Currie Beker seisoen afskop op 23 Julie. Scholtz het in die Noord-Kaap sy rugby loopbaan begin, en het uitgeblink in die Griekwas s o/13, o/16, en o/18 Craven Week-spanne.
In 2013 het hy by die Xerox Goue Leeus Akademie aangesluit en in 2014, sy debuut gemaak in die Goue Leeus Vodacom Beker-span.
Tydens 2015, het hy agt wedstryde vir die span gespeel en ook uitgeblink op o/21-vlak tydens die Provinsiale Kampioenskap. Ten spyte van sy ouderdom, het hy ook in 2015 sy buiging gemaak vir die Xerox Goue Leeus in die Currie Beker kompetisie, en was deurgaans gesien as ‘n aanwins vir die span.

Steval Pumas afrigter Brent Janse van Rensburg het gesê hul is baie opgewonde om ‘n dinamiese speler soos Scholtz te kan verwelkom.
“Ons verwelkom Pieter met ope warms in die Steval Puma familie. Hy is ‘n jong stut, met ‘n blink toekoms, en het sy vermoëns ten toon gestel by die Xerox Goue Leeus. Ons sien uit na sy bydrae tot die Steval Pumas,” het Janse van Rensburg gesê.
Pieter Burger, hoof van Mpumalanga Rugby het gesê Scholtz is ‘n gesoute en ervare vaskopstut.
“Ons hoop hy sal die nodige stabiliteit en buigsaamheid ten opsigte van ons voorspel en skrum na die span bring wat ons somtyds tydens die seisoen, tot ‘n sekere mate, ‘n gebrek aangehad het. Ons sien baie uit na sy positiewe bydra tot die Steval Pumas en ons wens hom alle sterkte toe met sy toekoms saam met ons,” het Burger gesê.
Pieter, en die Steval Pumas, speel teen die Xerox Goue Leeus op die Mbombela Stadion op Sondag, 23 Julie. Afskop is om 14h30.

Back
TOP