Steval Pumas look to fly against the Falcons - 22 June 2017

Ruwellyn Isbell returns from injury to play wing against the Hino Valke this Saturday at 3pm
Photo: Andre Meintjes

As the SuperSport Rugby Challenge reaches its sharp end, the Steval Pumas are anticipating a fierce battle when they come up against the Hino Valke on home turf this Saturday.
The team is back from Namibia, where they beat the Windhoek Draught Welwitschias 42-8 to maintain third spot on the North Conference log. Earlier in the season, the Steval Pumas and Hino Valke played out to a scintillating 41-41 draw in Kempton Park.
Steval Pumas coach Brent Janse van Rensburg said that he expects a similar challenge this weekend, warning of the dangers of the Hino Valke attack, despite what must have been a painful 96-27 thrashing at the hands of the Xerox Golden Lions last week.
“They are a team that pose a lot of threats with ball in hand. We will really have to work hard to contain them. Our focus has also been on the set piece: they are a team that contest lineouts really well and put your ball under pressure. They are also good at launching

Lambert Groenewald returns from injury to the bench to play against the Hino Valke this Saturday at 3pm
Photo: Andre Meintjes

their attack from their lineout and have a variety of options that we have been preparing for,” said Janse van Rensburg.
Janse van Rensburg said that a key focus area will be to remain patient with ball in hand, particularly after some soft moments in the game against Namibia.
“After the Namibian game, we have to start well and for that to happen we have to put a team performance together. We seem to be throwing the ball away aimlessly at critical moments. I think if you’re chasing points the way that the players tried to do when they played Namibia, sometimes one loses your composure mentally,” said Janse van Rensburg.
Team changes this week will include the return of Ruwellyn Isbell at right wing, Justin van Staden at replacement fly half and Devon Williams at utility back after the trio return from injury.
“Gerrit Smith will be at full back as he needs game time to get some rhythm. Jerome Pretorius got a start last week and we are really happy with his performance, so we will keep him this week. Ruwellyn has done some good things in the past and we want to give him another chance this week,” said Janse van Rensburg.
The match against the Hino Falcons kicks off at 15:00 at the Mbombela Stadium in Nelspruit. Be sure to get your tickets for what promises to be another action-packed clash.

Steval Pumas beoog om te vlieg teen die Valke
Aangesien die SuperSport-rugbyuitdaging sy skerp einde bereik, verwag die Steval Pumas 'n vurige geveg wanneer hulle hierdie Saterdag op hul tuisveld, die Hino Valke in die gesig staar.
Die span is terug van Namibië, waar hulle die Windhoek Draught Welwitschias 42-8 verslaan het om die derde plek op die Noordkonferensie-lys te behou. Vroeër in die seisoen het die Steval Pumas en Hino Valke uitgespeel op 'n skitterende 41-41-gelykopspel in Kempton Park.

Justin van Staden returns from injury to the bench to play against the Hino Valke this Saturday at 3pm
Photo: Andre Meintjes

Brent Janse van Rensburg, afrigter van die Steval Pumas, het gesê hy verwag die naweek 'n soortgelyke uitdaging, terwyl hy waarku teen die gevaar van die Hino Valke se aanval. Hy het gesê dit was verlede week 'n pynlike 96-27-wedstryd in die guns van die Xerox Golden Lions.
"Hulle is 'n span wat baie gevaarlik is met die bal in hand. Ons sal hard moet werk om hulle aan te vat. Ons fokus is ook op die voorspel: hulle is 'n span wat lynstane baie goed bestry en jou bal onder druk plaas. Hulle is ook goed daarmee om hul aanval vanaf die lynstaan uit te voer en het ‘n verskeidenheid opsies waarvoor ons voorberei," het Janse van Rensburg gesê.

Janse van Rensburg het gesê die sleutel fokusareas sluit in om die bal te behou en kalm te bly, veral na 'n paar sagte oomblikke in die wedstryd teen Namibië.
"Na die Namibiese wedstryd moet ons goed begin en vir dit om te gebeur moet ons as 'n span saamwerk. Dit lyk asof ons die bal op kritieke oomblikke weggooi. Ek dink as jy najaag soos die spelers probeer doen het toe hulle teen Namibië gespeel het, verloor jy soms jou kalmte geestelik," het Janse van Rensburg gesê.
Span veranderinge hierdie week sluit in die terugkeer van Ruwellyn Isbell op regtervleuel, Justin van Staden op vervangings-losskakel en Devon Williams op veelsydige agterspeler, na die trio se terugkeer van besering.
"Gerrit Smith sal op heelagter wees, omdat hy speeltyd benodig om ritme te verkry. Jerome Pretorius het verlede week begin en ons is baie tevrede met sy vertoning, so ons sal hom hierdie week hou. Ruwellyn het in die verlede goeie dinge gedoen en ons wil hom weer 'n kans gee," het Janse van Rensburg gesê.
Die wedstryd teen die Hino Valke begin om 15:00 by die Mbombela-stadion in Nelspruit. Maak seker dat jy jou kaartjies kry vir wat beloof om nog 'n aksiebelaaide botsing te wees.

Team as follows:

15 Full back SMITH GERRIT
14 Right wing ISBELL RUWELLYN
13 Outside centre SKORBINSKI HENNIE
12 Inside centre NELL RYAN
11 Left wing PRETORIUS JEROME
10 Fly half EBERSOHN SIAS
9 Scrum half TEMPERMAN EMILE
8 Number eight GREEFF CAREL
7 Right flanker VAN DER WALT NARDUS
6 Left flanker KLEINHANS FRANCOIS
5 Right lock KLOPPERS HUGO
4 Left lock FUZANI TAZZ
3 Tight head prop COETZEE MARNE
2 Hooker HERNE FRANK
1 Loose head prop MONA KWEZI

16 Hooker PRETORIUS MARK
17 Prop KOTZE JACQUES
18 Lock STANDER JANNIE
19 Utility Forward GROENEWALD LAMBERT
20 Scrum half VAN ROOYEN REYNIER
21 Utility back VAN STADEN JUSTIN
22 Utility back WILLIAMS DEVON

Back
TOP