Steval Pumas back from bye to face Welwitschias

After a bye week in the SuperSport Rugby Challenge, the Steval Pumas are on their way to Namibia to take on the Windhoek Draught Welwitschias this Saturday. The Mpumalanga team are intent on handing another dose of Puma power to their opponents, who they thrashed 64-9 in Kempton Park last month.

Although currently third on the North Conference log behind the Xerox Golden Lions and the Vodacom Blue Bulls, a win against the Namibians will put the Steval Pumas well into contention for a place in the quarter-finals.

Before the bye week, the Steval Pumas lost 35-25 to the Xerox Golden Lions in a bruising encounter at Emirates Airline Park. Coach Brent Janse van Rensburg said that, after the break, the team is feeling mentally and physically refreshed for the rest of the competition.

“The guys have had a nice break, but we aren’t taking the upcoming game lightly. We won’t be confusing confidence with arrogance. We need to focus completely on getting the win, because it’s reaching crunch-time in the tournament,” said Janse van Rensburg.   

Janse van Rensburg stressed that it will be important not to concede turnovers this weekend.

“They score most of their tries from turnover ball and scrums. We need to protect our set-piece effectively and not give them those opportunities to pounce on. Then we can build on momentum and start notching up points,” he said.

The coach added that the team’s error rate was too high against the Xerox Golden Lions.

“We need to be more effective and reduce our error rate. I’m expecting all the players to work as hard as ever,” he said. 

Team changes this week will include the return of Jacques Kotze in place of De-Jay Terblanche at prop, Tazz Fuzani in place of Jannie Stander at lock, and Jerome Pretorius’s first start of the season at wing after recovering from injury. Gerrit Smit, Francois Kleinhans and Mark Pretorius make their first appearance for the Pumas this weekend and take their place on the bench as replacement utility back, forward and hooker respectively.   

On Friday, the Steval Pumas will also be keeping a keen eye on Kempton Park for the other North Conference clash of the week - the Xerox Golden Lions hosted by the Hino Falcons.

The match against the Windhoek Draught Welwitschias kicks off at 14:00 and will be televised on SuperSport 1. Be sure not to miss this exciting game.

Steval Pumas terug van bye om die Welwitschias in die gesig te staar

Na 'n af week in die SuperSport-rugbyuitdaging is die Steval Pumas op pad na Namibië om die Windhoek Draught Welwitschias hierdie Saterdag aan te pak. Die Mpumalanga-span is van plan om 'n verdere dosis Puma-krag aan hul teenstanders te gee, wie hulle verlede maand 64-9 in Kempton Park geklop het.

Alhoewel hulle die derde plek op die Noord-konferensie lys ná die Xerox Golden Lions en die Vodacom Blue Bulls inneem, sal 'n oorwinning teen die Namibiërs die Steval Pumas 'n kans gee in die kwarteindronde.

Voor die af week het die Steval Pumas 35-25 verloor teen die Xerox Golden Lions in 'n kneusplek-ontmoeting op Emirates Airline Park. Afrigter Brent Janse van Rensburg het gesê die span voel na die breek geestelik en fisies verfris vir die res van die kompetisie.

"Die ouens het 'n goeie breek gehad, maar ons vat nie die komende wedstryd lig op nie. Ons sal nie vertroue verwar met arrogansie nie. Ons moet heeltemal fokus op die wen, want die toernooi is besig om keerpunt te bereik," het Janse van Rensburg gesê.

Janse van Rensburg het beklemtoon dat dit belangrik is om hierdie naweek nie balle uit te sit vir omgekeerde besit nie.

"Hulle teken die meeste van hul drieë aan uit omsetballe en skrums. Ons moet ons stelstuk effektief beskerm en nie aan hulle geleenthede gee om op te spring nie. Dan kan ons momentum opbou en punte begin aanteken," het hy gesê.

 Die afrigter het bygevoeg dat die span se foutkoers te hoog was teen die Xerox Golden Lions.
"Ons moet meer effektief wees en ons foutkoers verminder. Ek verwag dat die spelers so hard soos altyd sal werk," het hy gesê.

Span veranderinge hierdie week sluit in die terugkeer van Jacques Kotze in die plek van De-Jay Terblanche as stut, Tazz Fuzani in die plek van Jannie Stander op slot, en Jerome Pretorius se eerste begin van die seisoen op vleuel nadat hy van 'n besering herstel het. Gerrit Smit, Francois Kleinhans en Mark Pretorius sal terugkeer en hul eerste verskyning maak vir die Steval Pumas hierdie naweek en hul plekke op die plaasvervangerbank in te neem as veelsydige speler, voorspeler en haker.    

Die Steval Pumas sal ook Vrydag 'n fyn oog hou op Kempton Park vir die ander Noord-konferensiebotsing van die week, wanneer die Hino Falcons gasheer speel vir die Xerox Golden Lions.

Die wedstryd teen die Windhoek Draught Welwitschias skop om 14:00 af en sal op SuperSport 1 uitgesaai word. Maak seker dat jy nie hierdie opwindende wedstryd misloop nie.

 

Team as follows:

 

15

Full back

WILLIAMS

DEVON

14

Right wing

PRETORIUS

JEROME

13

Outside centre

SKORBINSKI

HENNIE

12

Inside centre

NELL

RYAN

11

Left wing

LEWIS

JEAN-PAUL

10

Fly half

MARAIS

KOBUS

9

Scrum half

TEMPERMAN

EMILE

8

Number eight

GREEFF

CAREL

7

Right flanker

VAN DER WALT

NARDUS

6

Left flanker

SHABANGU

BRIAN

5

Right lock

KLOPPERS

HUGO

4

Left lock

FUZANI

TAZZ

3

Tight head prop

COETZEE

MARNE

2

Hooker

HERNE

FRANK

1

Loose head prop

MONA

KWEZI

 

16

Hooker

PRETORIUS

MARK

17

Prop

KOTZE

JACQUES

18

Lock

STANDER

JANNIE

19

Utility Forward

KLEINHANS

FRANCOIS

20

Scrum half

VAN ROOYEN

REYNIER

21

Utility back

EBERSOHN

SIAS

22

Utility back

SMITH

GERRIT

Back
TOP