Hennie Skorbinski runs onto the field at Loftus this Saturday as Captain of the Steval Pumas in their first match of the SuperSport Rugby Challenge against the Bulls at 2:30pm. Photographer: Andre Meintjes

After three warm-up games, the Steval Pumas are looking forward to showing their big match temperament in their first SuperSport Rugby Challenge match against the Vodacom Blue Bulls this weekend. The Mpumalanga side will head to Loftus Versfeld to test their mettle against strong opposition in the Bulls.

The last warm-up match against the Cell C Sharks resulted in a 50 – 19 victory for the Durbanites, but gave the Steval Pumas a valuable opportunity to experience first-hand the impact of what type of game plan can secure victory in the SuperSport Challenge.

Steval Pumas coach Brent Janse van Rensburg today announced the squad for the match, picked after testing various combinations during the warm-up games. He said that the focus of the upcoming game will be on kicking at the right times, the right type of kick and choosing when to run at the opposition.

“We need to get the basics right, get the set piece to work, get the game management right and be more resilient on soft moments defensively. On other occasions when we should have run, we decided to kick. I think the appreciation for when to run and when to kick, and what type of kick you use, is important,” said Janse van Rensburg.

Janse van Rensburg reiterated the importance of winning set pieces.

“We’ve got to have a bigger, better focus on turnover ball and securing our own set pieces, as the Bulls are very strong in that area. We need to immediately get into that defensive mode and be able to transfer our mindset quickly depending on whether we have the ball or we don’t,” Janse van Rensburg said.

He added that line speed will be a specific focus to put the Vodacom Blue Bulls under pressure.

“We will need to control our line speed well, but at the same time make sure that we recover if they play us in the wider channels” said Janse van Rensburg.

The match against the Vodacom Blue Bulls kicks off at 14:30pm. Keep an eye on the Steval Pumas Facebook page & Twitter feed for live score updates from the game.

 

Tydsberekening is hierdie naweek prioriteit vir Steval Pumas

Na drie opwarmwedstryde, sien die Steval Pumas daarna uit om hul groot-wedstryd- temperament te wys tydens hul eerste SuperSport Rugby Uitdagingswedstryd wat hierdie naweek teen die Blou Bulle sal plaasvind. Die Mpumalanga kant sal na Loftus Versfeld vertrek om hul staal te toets teen die sterk opposisie van die Bulle.

Die laaste opwarmingswedstryd teen die Cell C Sharks het ‘n 50-19 oorwinning vir die Durbaniete tot gevolg gehad, maar dit het die Steval Pumas ‘n waardevolle geleentheid gebied om eerstehands die impak te ervaar van watter tipe wedstrydplan oorwinning kan verseker vir die SuperSport Uitdaging.

Afrigter van die Steval Pumas, Brent Janse van Rensburg, het vandag die groep vir die wedstryd aangekondig. Hulle is gekies uit die toets van verskillende kombinasies tydens die opwarmingswedstryde. Hy het gesê dat die fokus van die opkomende wedstryd daarop sal sentreer om op die regte tyd te skop, die regte skop-tipe en die besluit oor wanneer om na die opposisie te hardloop.

“Ons moet die basiese dinge regkry, die vaste fasette kry om te werk, die spel-bestuur regkry en meer bestand wees op sagte oomblikke van verdediging. Op ander geleenthede waar ons moes hardloop, het ons besluit om te skop. Ek dink die waardering vir wanneer om te hardloop en wanneer om te skop, en watter tipe skop jy gebruik, is belangrik,” het Janse van Rensburg gesê.

Janse van Rensburg het met nadruk gewys op die belangrikheid van die wen van vaste fasette.

“Ons moet ‘n groter, beter fokus op omgekeerde besit en die beveiliging van ons eie vaste fasette bewerkstellig, want die Bulle is baie sterk op daardie gebied. Ons moet onmiddellik in daardie verdedigende af en aan staat wees en ons ingesteldheid vinnig kan verander na gelang van balbesit of nie,” het Janse van Rensburg gesê.

Hy het bygevoeg dat daar fokus op lynspoed moet wees om die Bulle onder druk te plaas.

“Ons sal ons lynspoed goed moet beheer, maar terselfdertyd moet seker maak dat ons herstel as hulle ons in die wyer kanale speel,” het Janse van Rensburg gesê.

Die wedstryd teen die Blou Bulle skop om 15:00 af. Hou ‘n oog op die Steval Pumas Facebook blad asook Twitter vir regstreekse puntetelling aanpassing tydens die spel.

 

Team as follows:

 

15 Full back EBERSOHN SIAS
14 Right wing ISBELL RUWELLYN
13 Outside centre SKORBINSKI HENNIE (CPT)
12 Inside centre VAN WYK LEIGHTON
11 Left wing LEWIS JEAN-PAUL
10 Fly half MARAIS KOBUS
9 Scrum half VAN ROOYEN REYNIER
8 Number eight GREEFF CAREL
7 Right flanker ENGELBRECHT WILLIE
6 Left flanker JOHANNES REUBEN
5 Right lock KLOPPERS HUGO (V CPT)
4 Left lock VUZANI TAZZ
3 Tight head prop COETZEE MARNE
2 Hooker JANSE VAN RENSBURG MARKO
1 Loose head prop KOTZE JACQUES

 

16 Hooker HERNE FRANKIE
17 Prop TERBLANCHE DE JAY
18 Lock GREEFF STEPHAN
19 Utility Forward SHABANGU BRIAN
20 Scrum half TEMPERMAN EMILE
21 Utility back HELBERG DEON
22 Utility back WILLIAMS DEVON
Back
TOP